Potchefstroom-Sentraal & Pick 'n Pay-sentrum
Van der Hoffpark, Potchefstroom
Tel: (018) 293-1812 & (018) 290-5171
Faks: (018) 297-8755
E-pos: putter@olienapteek.co.za

www.olienapteek.co.za

 

 

Wie is ons?

Die Olien Apteek-groep bestaan uit twee kleinhandelsapteke (een eienaar), maar wat selfstandig as apteke handel dryf.

Die oorspronklike Olien Apteek is geleë op die hoek van OR Tambo- en James Morokalaan, Potchefstroom sentraal.

Die tweede apteek, Olën Apteek, is in die Pick 'n Pay-sentrum, h/v Mooirivierrylaan en Klinkenbergweg, Van der Hoffpark.

Hoewel die twee apteke onafhanklik van mekaar funksioneer, word rekeninge gekombineer sodat u by enige van die apteke op krediet kan koop.

Medisyne en diens is ons enigste verkoopsartikels. Om die rede sorg ons om wat ons nie beskikbaar het nie, onmiddellik/so gou moontlik te bekom indien dit êrens in die land beskikbaar is.

Effektiewe, professionele, maar vriendelike diens is ons uitgangspunt.

Ons leuse: